Toets jou algemene kennis!

Toets jou algemene kennis!

Zigi
Created by Zigi (User Generated Content*)User Generated Content is not posted by anyone affiliated with, or on behalf of, Playbuzz.com.
On Jul 18, 2017
1 / 5

Waar in Suid-Afrika is die grootste natuurlike kokerboomwoud in die wêreld?

2 / 5

By watter stranddorp sal jy dié getypoel sien?

3 / 5

Dié dorp in die Karoo is genoem na ’n bekende kerkman wat lank dominee was op Graaff-Reinet.

4 / 5

In watter park kan jy dié viskrale sien?

5 / 5

As ’n mens deur die Hugenote-tonnel net anderkant die Paarl ry, voel dit sommer soos vakansie. Die tonnel is in 1988 oopgemaak as alternatief vir ’n bergpas. Wat is die naam van dié pas?

5
Questions left
These are 10 of the World CRAZIEST Ice Cream Flavors
Created by Tal Garner
On Nov 18, 2021