Toets jou kennis oor Springbok- en All Black-rugby

Speel saam en toets jou kennis oor die geskiedenis van die tweestryd tussen die Springbokke en die All Blacks.

Netwerk24
Created by Netwerk24 (User Generated Content*)User Generated Content is not posted by anyone affiliated with, or on behalf of, Playbuzz.com.
On Oct 8, 2016
1 / 10

In hoeveel toetse het Suid-Afrika en die All Blacks al kragte gemeet?

2 / 10

Watter speler het die meeste punte nog vir Suid-Afrika teen Nieu-Seeland aangeteken?

3 / 10

Watter Springbok-speler het al die meeste drieë teen die All Blacks gedruk?

4 / 10

Wie van die huidige All Black-spelers het die meeste punte teen Suid-Afrika aangeteken?

5 / 10

Hoeveel Springbokke het al 'n driekuns teen die Kiwi's behaal?

6 / 10

Wat is die grootste punteverskil waarmee die Springbokke die All Blacks al geklop het?

7 / 10

Waar het die All Blacks hul hoogste telling - 55 - teen die Bokke aangeteken?

8 / 10

Wat het John Smit, Percy Montgomery en Jean de Villiers gemeen?

9 / 10

Wanneer het Nieu-Seeland sy eerste reekssege oor die Springbokke in Suid-Afrika behaal?

10 / 10

Hoeveel drieë het die All Black-verskrikking Jonah Lomu teen Suid-Afrika gedruk?

10
Questions left
These are 10 of the World CRAZIEST Ice Cream Flavors
Created by Tal Garner
On Nov 18, 2021