NetNuus-taaltoets: Homofone

Meghan Lawrence
Created by Meghan Lawrence(User Generated Content*)User Generated Content is not posted by anyone affiliated with, or on behalf of, Playbuzz.com.
On Jul 6, 2018

NetNuus-taaltoets: Homofone

1 / 20

Oom Pietie lei/ly/lui aan 'n ernstige siekte.

2 / 20

Sjoe, daai lyfie is darem fiets/viets!

3 / 20

Die onderonsie laat 'n frank/vrank smaak.

4 / 20

Die bure het 'n grusame fonds/vonds in hul tuin ontdek.

5 / 20

Hendrik het onder die puin/pyn gelê.

6 / 20

Ek kan hom glad nie peil/pyl nie.

7 / 20

Jy het darem goeie styl/steil.

8 / 20

Bind die end/ent van die tou om die tak.

9 / 20

Jy het gefaal/gevaal.

10 / 20

Die rys/reis en hoender was lekker, dankie!

11 / 20

Dit is nie nodig om my te vlei/vly nie.

12 / 20

Die koeldrank is syne/seine!

13 / 20

As die nood/noot druk, moet jy hardloop.

14 / 20

Nee, tannie, ek is nie 'n mediese dokter/doktor nie.

15 / 20

Jy staan darem fier/vier en sterk.

16 / 20

Dit is buite my bereik/beryk.

17 / 20

Die afslaer is bot/bod vandag.

18 / 20

Dit is 'n fyt/feit soos 'n koei.

19 / 20

Gaal haal die geweer se kruit/kryt.

20 / 20

Sy het haar kop teen die rand/rant gestamp.

20
Questions left
These are 10 of the World CRAZIEST Ice Cream Flavors
Created by Tal Garner
On Nov 18, 2021