Toets jou Curriebeker-kennis

Die Blou Bulle en die Vrystaat-Cheetahs pak mekaar Saterdag in die Curriebeker-eindstryd in Bloemfontein. Toets jou kennis oor dié reeks.

Netwerk24
Created by Netwerk24 (User Generated Content*)User Generated Content is not posted by anyone affiliated with, or on behalf of, Playbuzz.com.
On Oct 22, 2016
1 / 10

Watter Springbok het in 2 jaar in 2 CB-eindstryde vir 2 verskillende spanne gespeel?

2 / 10

Wie het in 1989 ’n doelskop teen Noord-Transvaal op Nuweland verbrou wat die WP die alleenhouer van die Curriebeker sou gemaak het?

3 / 10

Watter speler het die meeste punte tot nog toe in ’n CB-eindstryd aangeteken?

4 / 10

Watter speler spog met die meeste drieë in CB-eindstryde?

5 / 10

In hoeveel CB-eindstryde het die Bulle en die Cheetahs al voorheen teen mekaar te staan gekom?

6 / 10

In watter jaar het die Vrystaat die Bulle geklop om hul eerste titel in 29 jaar te verower?

7 / 10

In watter jaar het die Cheetahs en die Bulle die titel gedeel?

8 / 10

Hoeveel van die ses CB-eindstryde waarvan die Cheetahs sedert 1939 die gasheer was, het hulle gewen?

9 / 10

Wanneer is die Bulle laas as die CB-kampioene gekroon?

10 / 10

Watter provinsie het die eerste CB-toernooi in 1892 in Kimberley gewen?

10
Questions left
These are 10 of the World CRAZIEST Ice Cream Flavors
Created by Tal Garner
On Nov 18, 2021