Toets jou NetNuus-kennis!

Hoe goed (en gereeld) lees jy NetNuus? Toets jou kennis hier!

Meghan Lawrence
Created by Meghan Lawrence(User Generated Content*)User Generated Content is not posted by anyone affiliated with, or on behalf of, Playbuzz.com.
On Mar 20, 2018
1 / 10

Wie is tans die minister van vervoer?

2 / 10

Hoeveel jaar terug is die Nkandla-verslag bekendgemaak?

3 / 10

Patricia de Lille is as Kaapstad-burgemeester afgedank?

4 / 10

Wie is die Bok-breier?

5 / 10

Peter de Villiers rig watter rugbyspan af?

6 / 10

Watter seun van Jacob Zuma is die "wegkruipertjie-kampioen" van 2018?

7 / 10

"Ek het haar doodgemaak", het watter moordverdagte gesê?

8 / 10

Waar word pres. Cyril Ramaphosa gereeld soggens gesien?

9 / 10

Wie is Suid-Afrika se adjunkpresident?

10 / 10

Wie was nié 'n minister van finansies nie?

10
Questions left
These are 10 of the World CRAZIEST Ice Cream Flavors
Created by Tal Garner
On Nov 18, 2021