Daar word bespiegel dat twee Suid-Afrikaanse spanne en 'n Australiese span moontlik uit Superrugby gepos gaan word. Maar watter van dié spanne dink jy moet die trekpas kry? Klik op die rooi kruisie as jy dink die span moet gly en op die groen regmerkie as die span moet bly.