So jy dink jy kan spel?

Van Suid-Afrika se voorste jong taalghoeroes neem elke jaar aan die ATKV-Spelathon deel. Die hoop is dat ATKV-Spelathon die leerders sal aanspoor om baie meer aandag aan die gebruik van Afrikaans te gee en nie net SMS-taal te gebruik nie! Die vraag is nou hoe goed spel jy? Met die help van die spellyste vir die graad 10- tot graad 12-leerders gaan ons jou spelvermoë toets. Wees gewaarsku, die woorde is nie so maklik soos wat jy dink nie. Moet verkieslik nie Google inspan om jou te help nie.

ATKV
Created by ATKV (User Generated Content*)User Generated Content is not posted by anyone affiliated with, or on behalf of, Playbuzz.com.
On Apr 6, 2018
1 / 5

Hoe spel ’n mens...

2 / 5

Hoe spel ’n mens...

3 / 5

Hoe spel ’n mens...

4 / 5

Hoe spel ’n mens...

5 / 5

Hoe spel ’n mens...

5
Questions left
These are 10 of the World CRAZIEST Ice Cream Flavors
Created by Tal Garner
On Nov 18, 2021